Drie gearresteer op Springbok vir koper ter waarde van ongeveer R1 miljoen
![Drie gearresteer op Springbok vir koper ter waarde van ongeveer R1 miljoen](https://nkmedia.co.za/wp-content/uploads/2022/06/COPPER-850x560-1.jpg)
Die Springbok SAPD sigbare polisiëringseenheid het ‘n klag van beweerde koperdiefstal by ‘n selfoontoring ontvang en hul vinnige reaksie het verseker dat drie manlike verdagtes in hegtenis geneem is. Die SAPD-lede het Dinsdag, 21 Junie omstreeks 08:00 die verdagtes met die koper betrap en agter die vyf mans aan gejaag, maar daarin geslaag om drie…...