EASYPAY MASJIEN VIR SASSA-KAARTHOUERS NIE MEER BESKIKBAAR NIE.
Vrydag het lede van die Fidelity sekuriteitsmaatskappy, die EasyPay OTM hier oopgemaak en die geld verwyder, volgens die eienaar van die onderneming, Serena Cloete. Dus, moes staatspensioentrekkers Maandag ander planne maak om hulle geld te ontvang. Hulle was almal onkant gevang omdat die slegte nuus nie almal betyds bereik het nie. Baie mense kom van…...