EERS TANDJIES, TOE TRANTJIES EN NOU WEER TANDJIES

Vir n jong dame was dit n geval van wie laaste lag, lag die lekkerste. So voel Althea Swartbooi, nadat haar duur foon sowat n week gelede voete gekry het. Sy was baie hartseer, toe dit by haar deurgedring het dat sy knap voor Kersfees sonder haar Samsung A32 van ongeveer R5 000 sou moes…...