EKSKLUSIEWE BLANKE-DORPIE SE
VOORTBESTAAN TYDELIK IN HOF GESTUIT

Adriaan Nieuwoudt, die voormalige “kubuskoning” se Eureka-behuisprojek was Woensdag(22/3) in die Wes-Kaapse hooggeregshof onder voorlopige likwidasie geplaas. Die applikant in die saak is Carolina Johanna Lombard, n inwoner van die Eureka-dorpie, net buitekant Garies (uitgespreek: Kharies) in die Noord-Kaap. Sy het die aansoek gebring teen Eureka Bpk, die maatskappy wat Nieuwoudt hiervoor gestig het. Nieuwoudt…...

NK Monthly 40 Membership Required

You must be a NK Monthly 40 member to access this content.

Join Now

Already a member? Log in here

Edward Smit