Elana Barkhuizen in geheel vrygespreek; LUR skend menseregte – Solidariteit verwelkom SAMRK-verslag
Solidariteit het die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (SAMRK) se vryspreking van Elana Barkhuizen, sowel as die sterk veroordeling van die optrede van Noordwes se voormalige LUR vir onderwys, Sello Lehari, verwelkom. “Volgens die verslag is die LUR skuldig aan die skending van Barkhuizen se reg op privaatheid, haar regte op behoorlike proses, veiligheid, vryheid van beweging en…...