EN TOE KLAP DIE SKOTE IN
POSTMASBURG NA
GEMEENSKAPSVERGADERING
Die positiewe mynbou-ontwikkeling in die breër Tsantsabane het ook ‘n negatiewe impak en bydraende faktor tot styging in misdaad en sosiale euwels. Twee weke gelede het die Tsantsabane plaaslike munisipaliteit ‘n gesamentlike biddiens gehou vir ‘n goddelike ingryping tot die verskeie sosiale euwels.’n Maand gelede het verskeie mense ook vreedsaam protesteer in die Postdene-gemeenskap om…...