Eskom-vrystelling: ʼn Oorwinning vir deursigtigheid

Solidariteit het vandag die minister van finansies se aankondiging verwelkom. dat Eskom se vrystelling van art. 55(2)(b)(i) van die Wet op die Bestuur van Openbare Finansies oor verslagdoening oor verkwiste uitgawes opgeskort is. Nadat die vrystelling op 31 Maart in die Staatskoerant gepubliseer is, het Solidariteit op 21 April 2023 in sy kommentaar sy teenkanting…...