Eskom wil van nog 500 wit onderhoudspersoneellede ontslae raak
Terwyl die land onder beurtkrag steier, wil Eskom teen 2025 van nog 500 wit mans, wat hoofsaaklik vir onderhoudswerk verantwoordelik is, ontslae raak. Dit is volgens Eskom se nuutste rasseplan (sy sogenenaamde “diensbillikheidsplan”) vir 2023 tot 2025. In ʼn regsbrief wat aan Eskom gerig is vra Solidariteit vir ʼn moratorium op rasgebaseerde aanstellings by Eskom…...