Februarie, ‘n maand van liefde, geluk en roosblare
Die diepste geluk lê daarin om liefde te ontvang en te gee en die beste definisie van praktiese liefde is steeds die een wat Jesus vir ons gegee het: Doen aan ander wat jy graag wil hê hulle moet aan jou doen. En dis presies wat ons veronderstel was om hierdie maand te doen :…...