FRATSONGELUK MET PERD KOS BYNA GESIN SE LEWENS

Nog ‘n lelike ongeluk veroorsaak deur ‘n dier het inwoners aan die praat. Die ongeluk het Dinsdagaand, teen 19:00 op die N7, naby kamp nr 5, Okiep in Namakwaland gebeur. Die rondloperperd het vermoedelik in die voertuig beweeg en die groot skadeveroorsaak.Die perd is dood agv die slag. Dit is een van die vele ongelukke…...