FSCA maak gereed vir BEE-voorvereistes aan finansiëlediensteverskaffers
’n Memorandum van verstandhouding gesluit tussen die FSCA en die BEE-kommissie vandeesweek dui op toenemende risiko van BEE-eise in die finansiëledienste-industrie. Die memorandum spruit uit van die FSCA se Transformasiestrategie van Maart 2023. Die strategie poog om alle finansiëledienstelisensies aan BEE-voorvereistes onderhewig te stel. Sakeliga staan die uitbreiding van BEE in etlike sleutelindustrieë teë. In die finansiële sektor fokus…...