Grawers opsoek na die mooi ….dis sommer naby ons almal

Dit voel so vir my asof die meeste van ons grawers begin word. Diep grawers. Grawers, nie vir nog meer van dit wat was nie nie, maar vir dit wat nuut en anders is. Dis ook ‘n diep grawe, want met soveel wat deesdae om en rondom ‘n mens gebeur, word mens half verplig om…...