GROOT ONDERSTEUNING NADAT VLAMME SKOOLTJIE EN SYGESKIEDENIS VERNIETIG
Behalwe klaskamers het die kultuur en geskiedenis van die kleuterskool in vlamme opgegaan. Vir Rosy Louw, die skoolbestuurder van die Wielie Walie kleuterskool in Bergsig (Springbok),is dit egter veel erger. Volgens haar is die ongerief en verdere toekoms van die kindertjies nie meetbaar nie. Gelukkig en wonderbaarlik het die skool al oorweldigende steun ontvang uit…...