GRU-ONGELUK EIS VYF LEWENS IN BERGPAS

 GRU-ONGELUK EIS VYF LEWENS IN BERGPAS

Tydens ‘n gru-ongeluk het vier volwassenes en ‘n baba hul lewens tydens die afgelope langnaweek verloor. Die vyf buitelanders, afkomstig van Zimbabwe, het op die pad tussen Steinkopf en Port Nolloth gesterf toe die dubbelkajuitbakkie waarin hulle was omgeslaan het, volgens die polisie. Blykbaar het al vyf op die toneel gesterf nadat van hulle uit…...

NK Monthly 40 Membership Required

You must be a NK Monthly 40 member to access this content.

Join Now

Already a member? Log in here

Edward Smit