Hantam-seun help sy skool om trofee te lig
Die 16-jarige talentvolle seun van die Hantam-streek het verlede naweek gehelp dat sy skool met die louere wegstap. Hy is Waylon (Wayboy) Oncke, van Calvinia wat na afloop van ‘n internasionale rugbytoernooi nou breë bors kan rondstap. Hulle is die kampioen vir 2023.Die talentvolle seun is tans ‘n leerder skool by Hoërskool Overkruin in Pretoria…....