Harde werk word beloon!
Meneer Dewald Rooi, die weeklikse Hamba Khaya-busbestuurder en ons eie “Khei Betjie,” saai ‘n spesiale versoek uit van ‘n trotse ouer wie se seun tans met vakansie is! Met die aanhoor van “Kuba” weet ek hier kom ‘n storie so op die einde van Julie, terwyl Suid-Afrikaners besig is om die laaste paar dae van…...