Het ons werklik ’n
erfenis ?

 Het ons werklik ’nerfenis ?

Het ons as Namakwalanders regtig ’n erfenis? Ons is baie vinnig om ander Suid-Afrikaanse burgers te vertel van ons dorpies wat so ryk is in kultuur en erfenis. As ek mooi dink daaroor, dink ek dit is presies die teenoorgestelde hier in Namakwaland. Erfenis word genoem, “die stel bates en regte van ’n persoon.” Dalk…...

NK Monthly 40 Membership Required

You must be a NK Monthly 40 member to access this content.

Join Now

Already a member? Log in here

Edward Smit