Hoe ver sou Eskom val sonder ‘n man soos Jan?
Solidariteit neem met ontsteltenis kennis van Jan Oberholzer se vertrek by Eskom ná jare se onbaatsugtige diens onder uiters moeilike omstandighede. As voormalige bedryfshoof het Oberholzer se dienstydperk van 30 jaar reeds in April vanjaar ten einde geloop. Tog het hy sedertdien ingestem om as konsultant ʼn voortdurende bydrae tot die organisasie te lewer en…...