Hoërskool Aggeneys Onderneem Opvoedkundige Toer
Die graad 9 Natuurwetenskap leerders van Hoërskool Aggeneys het gedurende November die Gamsberg Laboratorium en Operasies besoek as deel van ‘n opvoedkundige toer. Daar was altesaam 35 leerders, wat in groepe verdeel was van 17 studente onderskeidelik in groep A en 18 studente in groep B. Die doel van die toer was om op te…...