Hoof groet na 33 jaar by die grootste skool in die streek en verklap geheim

 Hoof groet na 33 jaar by die grootste skool in die streek en verklap geheim

Mark Stephen Jina (56) ontmoet ek in sy deftige sitkamer, presies twee weke na sy aftrede uit die onderwys. In sy gemaklike denimbroek en gestreepte hemp neem hy my terug na sy jeug en sy swaarkry dae as die middelste kind van drie. Hy was die enigste een wat matriek voltooi het en het kort…...

NK Monthly 40 Membership Required

You must be a NK Monthly 40 member to access this content.

Join Now

Already a member? Log in here

Edward Smit