HOOP IS NIE VERLORE NIE
“Hoop is nie verlore nie, want die Hemelse Vader is aan ons sy en Sy genade is genoeg.” So verwoord ‘n 47-jarige leerkrag van Garies Hoërskool haar diepe sielswroeginge na die vernietigende brand. Juffr Chirene van Wyk het emosioneel vertel dat verlede Saterdag se brand, wat die skool basies in puin gelê het, haar verslae…...