IN GESPREK
met
Brunhild Strauss ,
radiobestuurder van NFM 98.1
Die Noord-Kaap en spesifiek die breër Namakwaland het vir jare geen stem en geen oor gehad wat na kwessies en probleme van die gemeenskap kon luister nie.So meen baie van die luisteraars van Radio Nfm 98.1. Gemeenskape van heinde en ver het daagliks gewens dat iemand iets kan doen in hierdie saak. “Die idee van…...