Jong prokureur maak haar buiging in Tsantsabane

Die afgelope paar jaar is dit duidelik hoe jong talent stadig maar seker hul plek inneem in die regsberoep by die Postmasburg-hof. Een van die nuutste toevoegings tot die regsgeleerdes in die streek is Marilyn Coetzee (28), wat onlangs by Elzani Coetzer Prokureurs aangesluit het as ‘n praktiserende prokureur. Marilyn, die middelste kind van haar…...