Jong seuns se
inisiatief vir ontspanning

‘n Aantal jong seuns van Jenn- Haven, sowat 20 km buite Postmasburg in die Tsantsabane munisipale distrik, maak ‘n verskil in die eentonige lewe vir talle jong mense in hul klein dorpie, waar geen, of min ontspanningsgeriewe, of programme bestaan vir die talle jong mense nie. Soos gesien kan word in die foto, het die…...

NK Monthly 40 Membership Required

You must be a NK Monthly 40 member to access this content.

Join Now

Already a member? Log in here

Edward Smit