Jongbendes saai onmin in gemeenskappe
Radio Nfm het gister tydens ‘n telefoniese onderhoud op die lug verneem van die bekommerde Steinkopf-gemeenskap wat radeloosheid, frustreerdheid en hulpeloosheid ervaar. Nfm nuus het alreeds in Junie oor hierdie aangeleentheid verslag gedoen. Jong seuns en kinders tree nou op as bendes in die gemeenskappe en terroriseer inwoners met pangas en messe helder oor dag…....