KAAPSE AFRIKAANS, vervreemde kind van Moedertaal?
Ek het ‘n broertjie dood aan die feit dat daar steeds sogenaamde taalpuriste en sogenaamde vegters vir Afrikaans nie ‘n plek vir Kaaps gun nie… Op ‘n geleentheid by ‘n Afrikaanse loksimposium het ‘n “geleerde” gemeld dat Afrikaans opvoeders nie Kaaps in hul klaskamers moet/mag huldig/besig nie….. slegs Standaard Afrikaans…..Wat ‘n absolute banale stelling! Want…...