Kakamas se digter onder top-10 van Poort-skryfkompetisie 2022
Die Horison tydskrif het in Augustus vanjaar haar storie met ons lesers gedeel. Sy is Danelle Jacobs van Kakamas. Sy is nog tans ‘n Graad-11 leerder aan die Hoërskool Martin Oosthuizen. As ‘n uitblinker op akademiese gebied is sy ook ‘n kranige skrywer. Die genre waarin sy haarself die beste uitdruk is digkuns. Haar onderwysers…...