KALAHARI AKADEMIE :Nuwe skool in Postmasburg goed ontvang

Skole in Postmasburg, Tsantsabane is oorvol en heelwat van die plaaslike openbare skole brei uit met mobiele klaskamers. ’n Visionêre groep mense het die behoefte identifiseer vir ‘n nuwe skool wat alle verwagtinge gaan oortref en belangstelling aan ‘n skool met ‘n leerplan wat die leerder holisties ontwikkel het groot aftrek gekry by die onlangse…...

NK Monthly 40 Membership Required

You must be a NK Monthly 40 member to access this content.

Join Now

Already a member? Log in here

Edward Smit