Kalahari Akademie Verstaan die Waarde van Moedertaalonderrig

Elke jaar op 21 Februarie word Nasionale en Internasionale Moedertaaldag gevier. In Suid-Afrika, met sy jong demokrasie, is daar steeds baie werk om te doen wat betref die erkenning van die belangrikheid van moedertaalonderrig in skole. Kalahari Akademie, die breinkind van Jan-Louis en Elzani Coetzer wat onlangs hul eerste bestaansjaar gevier het, verstaan inderdaad die…...

NK Monthly 40 Membership Required

You must be a NK Monthly 40 member to access this content.

Join Now

Already a member? Log in here

Edward Smit