KERK VEREER, BEDERF EN VERMAAK HAAR
SENIOR BURGERS
Die Rooms Katolieke kerk in Bergsig (Springbok), Maria Mater Gratiae, het onlangs ‘n heerlike ete aan senior burgers van dié kerk verskaf. Die verrigtinge het verlede Vrydagoggend plaasgevind by die kerk se saal. Eers was ‘n kerkdiens gehou, waarna die senior burgers en kerkgangers na die mooi versierde saal beweeg het. Vader het die diens…...