Khai-Ma ervaar groot water tekorte

 Khai-Ma ervaar groot water tekorte

Die Khai-Ma munisipale gebied ervaar tans groot water tekorte as gevolg van Fase-6 beurtkrag. Die munisipaliteit het te kenne gegee dat die damme nie hul normale vlakke kan bereik nie, en bemoeilik dit doeltreffende watervoorsiening. Die Khai-Ma gemeenskap word dus gevra om water spaarsamig te gebruik en projekte tydelik te staak wat groot maat water…...

NK Monthly 40 Membership Required

You must be a NK Monthly 40 member to access this content.

Join Now

Already a member? Log in here

Edward Smit