Kleuter verdrink in kinderswembad tuis

Klein CJ Esterhuizen (3) van Houtstraat Postmasburg het die afgelope naweek by sy huis in ‘n klein swembad verdrink. Hy is die seuntjie van Kobus Britz en Shané. Min besonderhede kon tot dusver bekom word. Ons innige meegevoel met familielede van klein CJ. Mag Hy u bystaan in die traumatiese en hartseer tyd. Die begrafnisreëlings is 10 Februarie 2023…...

This content is for NK Monthly 40 members only.
Login Join Now

Edward Smit

error: Alert: Content selection is disabled!!