KONTRAKTEUR IN DIE PAD GESTEEK VIR SWAK WERK

Horison Media het sowat ‘n jaar gelede berig oor gegriefde inwoners van 5de Laan in Postdene, Postmasburg oor die swak werk van ‘n aangestelde kontrakteur vir die opgradering van die straat. Volgens die inwoners van 5de Laan is hulle opreg dankbaar vir dienslewering van die plaaslike munisipaliteit om die stofstrate te opgradeer met plaveistrate, maar…...

NK Monthly 40 Membership Required

You must be a NK Monthly 40 member to access this content.

Join Now

Already a member? Log in here

Edward Smit