Leeskrisis bloedbad: Slegs 1 uit 5 graad 4’s in SA kan lees vir betekenis

 Leeskrisis bloedbad: Slegs 1 uit 5 graad 4’s in SA kan lees vir betekenis

Resultate van die Progress in International Reading Literacy Study (PIRLS) wat vandag vrygestel is, toon dat 81% van Suid-Afrikaanse leerders in graad 4 nie vir betekenis kan lees nie.Trouens, Suid-Afrika het aansienlik laer as die middelpunt van die PIRLS-skaal behaal – 288 vergeleke met 500. Wat moontlik meer kommerwekkend is, is dat 56% van Suid-Afrikaanse…...

NK Monthly 40 Membership Required

You must be a NK Monthly 40 member to access this content.

Join Now

Already a member? Log in here

Edward Smit