LERAARSPAAR SE VISIE KRY WEEREENSGESTALTE
Die Volle Evangelie Kerk (VEK) in Postmasburg onder die leierskap van die pastoorspaar, Phillip en Linda van Rensburg se visie het onlangs weereens gestalte gekry met die stig van ‘n broersbond om manlikheid te herstel. “Dit was ‘n opdrag destyds dat alle seuns doodgemaak moet word en vandag nog is daar ‘n aanslag op seuns,”…...