Luisteraars het ‘n waardering vir hul gemeenskapsradiostasie

 Luisteraars het ‘n waardering vir hul gemeenskapsradiostasie

Johnny Farmer het Vrydag 25 Junie 2022, die SoupDrive ambassadeur, Zebulon Ricardo, vergesel waar hulle met die luisteraar op Okiep gekuier het. Farmer het gesê dat die luisteraar ‘n waardering het vir die Radiostasie en die winter uitreikingsprojek wat Radio Nfm na die onderskeie gemeenskappe neem in die Namakwa-area. Die projek word moontlik gemaak deur…...

NK Monthly 40 Membership Required

You must be a NK Monthly 40 member to access this content.

Join Now

Already a member? Log in here

Edward Smit