Lupus: ‘n Vol Lewe ondanks Onvoorspelbare Siekte
Lupus is vir baie ‘n onbekende terrein, baie mense weet nie wat dit is nie, wat nog te sê hoe om dit te herken. Mei is Internasionale Lupus Bewusmakingsmaand, en spesifiek op 10 Mei jaarliks word Wêreld Lupus Bewusmakingsdag gevier. Vir die skrywe van hierdie artikek het ek meer oor hierdie siekte gaan uitvind en…...