LUR Vass sit leerders “op hul plek” by Hoërskool Concordia
Die grootmense sê altyd wanneer dit reën op jou spesiale dag, dan sal jou jaar geseënd wees. Die eerste skooldag van 2023 het met donderslae en reën begin. By Concordia Hoërskool se byeenkoms kon die see van blou en wit gewaar word. Die LUR van COGHSTA in die Noord-Kaap, mnr. Bentley Vass het die leerders…...