Madiba se waardes moet in ons voortbestaan
‘’Ware leiers moetbereid wees om alles op te offer vir die vryheid van hul volk’’ – Dis die woorde van oud-president Nelson Rolihlahla Mandela nadat hy vir 27 jaar tronkstraf uitgedien het, juis omdat hy homself opgeoffer het om vir die gelykheid van elke Suid-Afrikaner en selfs mense wêreldwyd, te baklei. Tata Madiba,’’Die vader van…...