Man agter tralies met DNS uitslae
Die Noord Kaapse polisie verwelkom die vonnisoplegging van 35-jaar wat aan ‘n man vir verkragting, roof en huisbraak op Hartswater opgelê is. Op 18 Julie 2017 was ‘n 15-jarige tienerdogter alleen by die huis toe die verdagte by die huis ingebreek. “Die man het die meisiekind met ‘n mes gedreig en haar daarna verkrag,” vertel…...