Man in hegtenis vir die besit van dagga

’n 39-jarige man is Woensdag, 20 Julie 2022 deur die polisie op Keimoes in hegtenis geneem vir die besit van dwelms. Die polisie het ‘n wenk oor dwelms by die perseel ontvang en hulle het dit opgevolg. “Hulle het ‘n deursoeking by die genoemde woning gedoen en dwelms insluitend Tik, mandrax en dagga ter waarde…...