Man lewenslank gevonnis vir verkragting

Sizwe Ntwana (36) is verlede week Donderdag, 14 April in die Noord-Kaapse Hooggeregshof in Kimberley, lewenslank tronk toe gestuur, op klagtes van verkragting. ’n Woordvoerder vir die polisie, Kaptein Olebogeng Tawana het bevestig dat Ntwana aanvanklik skuldig bevind is op twee klagtes wat insluit verkragting en huisbraak. “Ntwana is as volg gevonnis: Aanklag 1 –…...

NK Monthly 40 Membership Required

You must be a NK Monthly 40 member to access this content.

Join Now

Already a member? Log in here

Edward Smit