MAN VAS VIR R 1.6 MILJOEN SE ONWETTIGE KNOPPIES PLANTE

‘n Manlike verdagte is gister deur die Garies polisie in hegtenis geneem, nadat hy in besit van bedreigde plantspesies gevang was. Die polisie het Conophytum plante (knoppiesplante), ter waarde van R1,6 miljoen in sy besit gevind en gekonfiskeer. ‘n Woordvoerder vir die polisie, Sergio Kock het bevestig dat die polisie op Springbok se snelweg-eenheid, inligting ontvang het…...