Manne gearresteer vir die besit van vetplante

 Manne gearresteer vir die besit van vetplante

Op Dinsdag, 14 Junie 2022 omstreeks 04:30 is vier mans in Kuruman gearresteer vir die besit van beskermde spesies (vetplante) met die geraamde waarde van R3,5 miljoen. “Na ‘n wenk het Kuruman Veediefstaleenheid lede met die hulp van Kuruman Buurtwag en Rhino-sekuriteit die vier verdagtes op N14 wat in ‘n bakkie en ‘n vragmotor gery…...

This content is for NK Monthly 40 members only.
Login Join Now

Edward Smit