Manopole verwelkom die vonnisoplegging van plant stropers
Die LUR vir Landbou, Omgewingsake, Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming, Mase Manopole, het die skuldigbevinding verwelkom van vier stropers wat gearresteer is vir diefstal van bedreigde en beskermde Halfmens-bome in die |Ai|Ais/Richtersveld-oorgrenspark (ARTP) in die Noord-Kaap. Die oortreders is in hegtenis geneem deur ‘n multi-sektorale span bestaande uit lede van die Ranger Corp, bygestaan deur die…...