Mans en vrouens in blou het die Morele
Herlewingsprogram
bygewoon
Mans en vrouens in blou van die John Taolo Gaetsewe Distrik het Sondag, 13 November 2022 die Morele Herlewingsprogram in Wrenchville bygewoon. ‘n Geesvervulde en geëlektrifiseerde kerkdiens gelei deur verskillende geloofsgebaseerde organisasies in die John Taolo Gaetsewe het by die AGS Kandelaar Kerk saamgekom. Kaptein Olebogeng Tawana, polisiewoordvoerder, het gesê dat die Noord-Kaapse provinsiale kommissaris,Luitenant-Generaal…...