Marius Louw staan terug as UB van ZFM-distriksmunisipaliteit

Die uitvoerende burgemeester van die ZF Mcgawu-distriksmunisipaliteit in die Noord-Kaap het gister in ‘n skrywe aan die ANC se Noord-Kaapse sekretaris, Deshi Nxanga, sy terugstand bevestig. Nxanga het ontvangs van die skrywe bekendgemaak en gesê dat Louw die besluit geneem het ingevolge die party se opsystaanreël. Louw en sy vrou, tesame met twee ander verdagtes…...

This content is for NK Monthly 40 members only.
Login Join Now

Edward Smit