MATRIEKS OP STRAAT WEENS
GESLOER VAN OPENBARE WERKE.
HOOF SLUIT SKOOL

Die besoek van Zolile Monakali, LUR vir Onderwys in die Noord-Kaap aan die ouergemeenskap van die Hantam Hoërskool op Calvinia het Woensdag gemoedere nie regtig laat bedaar nie. Sy besoek het gevolg nadat die skool die sowat 690 leerders Dinsdag huis toe gestuur het weens die onveilige skoolgebou. Die skoolhoof en skoolbeheerraad het die besluit…...