Mej. Tiener 2021/22 neem deel aan Mandela-dag program saam Radio NFM
Elke jaar neemMej. Tiener deel aan Mandela-dag en die titel word gedra vir die jaar 2021/2022 deur, Lamieze Heyn. Sy het deel geneem aan die Mandela-dag program aangebied deur Radio NFM, wat op 18 Julie die verjaarsdag van die ontslape ikoon Nelson Mandela, jaarliks gevier. Heyn is ‘n 15 jarige beeldskone jongdame is woonagtig op…...