Miljoene vir Namakwaland deur die Namakwa Spesiale Ekonomiese Sone
Die Kabinet het na verwagting vandeesweek die Namakwa Spesiale Ekonomiese Sone (SEZ) in Aggeneys aangewys. Die genoemde aanwysing was gedoen in ooreenstemming met die Wet op Spesiale Ekonomiese Sone (SEZ). As dit korrek geïmplementeer word, het die Namakwa Spesiale Ekonomiese Sone die potensiaal om mynbouveredeling, produksie van groen waterstof, infrastruktuurontwikkeling, hernubare energie en landbouverwerking te…...